Kompos en Plaveisel stene

 kompos  

Kompos:

Ons is verskaffers van gehalte kompos. Gebruik gehalte kompos vir beter grondstruktuur, vrugbaarheid en algemene grond gesondheid.

Gesonde grond is noodsaaklik vir gesonde plante en landskappe.

 

Plaveisel stene:

Vintage Paving

Die firma bestaan al sedert 2008 en is geleë in die Ooste van Pretoria op Graham Road(Lynnwoodweg verlenging).

Die firma maak al vir 6 jaar ‘n groot verskeidenheid plaveisel stene, “wet casting” en beskik oor 25 verskillende produkte, wat in verskeie kleure beskikbaar is.

Onlangs het die firma ook begin om “dry casting” plaveiselstene te vervaardig en kan dus ‘n nog groter verskeidenheid plaveisel aanbied. Hierdie plaveistene word in klein- en groot maat verskaf.

 

Kontak ons gerus vir meer inligting

 

 

 
Paving