Skoonmaak Lappe

Anngoo Lappe

Die T- hemp materiaal word van die buiteland ingevoer en in Suid Afrika in 5kg sakke verpak en versprei.

Die materiaal beskik oor goeie absorbsie en kan vir verskeidenheid doeleindes soos algemene skoonmaak van wonings en kantore gebruik word. Hierdie soort lappe word algemeen gebruik in industrieele fabrieke en motorhawens, waar dit as olielappe gebruik word en kan ook by die opklaring van chemiese stortings gebruik word.

 

Kontak ons gerus vir meer besonderhede